Kusweg in die Strand, een baan gesluit vir verkeer

Kusweg in die Strand, een baan gesluit vir verkeer

As  deel van die verbetering van die seemuur by die Strand, gaan die een baan van Kusweg in die rigting na Kaapstad, gesluit wees vir verkeer tot die 15de Desember 2016. Volgens ’n verklaring wat onlangs deur die Stad Kaapstad uitgereik is, gaan die baan van die verkeersirkel tot by die verkeersligte by Sarel Cilliersstraat, 24 […]

Die Nuus in Afrikaans – Koerant.co.za – Gratis Afrikaanse Nuus

2,094
Like
Save

Comments

Write a comment

*

css.php