Konfrontasie tussen regering en mynbase

Konfrontasie tussen regering en mynbase

’n Ernstige konfrontasie dreig vandag tussen die regering en mynbase op ’n noodvergadering waarheen die minister van minerale bronne,  Ngoako Ramatlhodi, mynbase ontbied het. Die minister is omgekrap oor die vloedgolf arbeidsbesnoeiings waarmee myne begin het en wil hê mynmaatskappye en vakbonde moet met voorstelle vorendag kom waarop nóg verliese aan werkgeleenthede in myne afgeweer […]

Die Nuus in Afrikaans – Koerant.co.za – Gratis Afrikaanse Nuus

2,483
Like
Save

Comments

Write a comment

*

css.php