Japanese vrou verdink van moord

Japanese vrou verdink van moord

Die Japanse polisie het Chisako Kakehi Woensdag in hegtenis geneem nadat sianied in die liggaam van haar 75-jarige man gevind is, volgens wat Japanse media gister berig het. Hulle is, volgens berigte, getroud ’n maand voordat hy in Desember 2013 gesterf het. Dié land se polisie het die 67-jarige vrou in hegtenis geneem omdat sy […]

Die Nuus in Afrikaans – Koerant.co.za – Gratis Afrikaanse Nuus

2,426
Like
Save

Comments

Write a comment

*

css.php