Jaco voor

Jaco voor

Jaco van Zyl van Suid-Afrika is die voorloper ná die eerste ronde van die Turkse Ope in Antalya. Hy het ‘n telling van 61 – elf onder baansyfer – aangeteken. Van Zyl is drie houe voor Lee Westwoord van Engeland wat in die tweede plek is. Thomas Aiken, ook van Suid-Afrika, is in die gesamentlike […]

Die Nuus in Afrikaans – Koerant.co.za – Gratis Afrikaanse Nuus

697
Like
Save

Comments

Write a comment

*

css.php