Die voormalige nasionale polisiekommissaris, Jackie Selebi, is ná ‘n lang siekte in die ouderdom van 64 jaar oorlede. Hy was van 2000 tot 2009 nasionale polisiekommissaris. Selebi is in 2012 op mediese parool vrygelaat nadat hy aan korrupsie skuldig bevind en 15 jaar tronkstraf opgelê is. Hy het onder meer omkoopgeld van die dwelmbaas Glenn […]
Die Nuus in Afrikaans – Koerant.co.za – Gratis Afrikaanse Nuus
Comments