Virat Kohli se onoorwonne 82 lopies van 51 balle gister in Mohali het Indië gehelp om vir die Twintig20-halfeindronde te kwalifiseer en Australië uit die toernooi te skop. Indië kom Donderdag in Moembaai teen die Wes-Indiese Eilande te staan nadat hulle tweede geëindig het in die Super-10-afdeling. Afghanistan het die reeks vroeër met eer verlaat […]
Die Nuus in Afrikaans – Koerant.co.za – Gratis Afrikaanse Nuus
Comments