Hooggeregshof beslissing

Hooggeregshof beslissing

Die Demokratiese Party het die beslissing van die hooggeregshof in Kaapstad verwelkom waarvolgens dele van die Wet op die Bevoegdhede, Voorregte en Immuniteite van die Parlement ongrondwetlik is. Regter André la Grange het vanoggend beslis dat dié artikel ongrondwetlik is omdat dit parlementslede  se reg tot vryheid van spraak aantas.

Die Nuus in Afrikaans – Koerant.co.za – Gratis Afrikaanse Nuus

3,327
Like
Save

Comments

Write a comment

*

css.php