Boonop was daar glo ook nie 'n Afrikaanse tolk beskikbaar nie. Nou moet hulle in Oktober terugkeer. Deirdre sê die saak is sedert April 2012 al sowat tien keer uitgestel. “Verlede jaar is die saak elke drie maande uitgestel. Daar was al sowat vier verskillende …
Comments