As sekretaris van die Suid-Afrikaanse Nasionale Weermagunie (Sanwu) is Greeff 'n fluitjieblaser in 'n tyd van toesmeerdery – oor soldate se hongerlone, oor die Gupta-debakel, oor die Veldslag van Bangui in die Sentraal-Afrikaanse Republiek (SAR) waar 15 Suid-Afrikaanse troepe verlede jaar doodgeskiet is. Die militêre ombudsman en interne …. Dis dié hoëprofielsake wat Sanwu in die kollig plaas, maar daar's dosyne ander wat nooit die nuus haal nie, benadruk hy. Partykeer kry dit hom onder dat sy dae “80%” …
Comments