Haaie klop hulself

Haaie klop hulself

Ja, fluit-fluit, Suid-Afrika se Superrugby-storie is uit. Die een fout ná die ander het die Haaie duur te staan gekom. Dit was 'n vernedering op sy ergste vir die laaste oorblywende Suid-Afrikaanse span in die reeks. Dit was die Haaie se swakste vertoning van …

957
Like
Save

Comments

Write a comment

*

css.php