Gupta-familie vliegtuig gehuur vir Japan se besoek

Gupta-familie vliegtuig gehuur vir Japan se besoek

Die DA en die EFF gaan die minister van verdediging versoek om duidelikheid te gee oor berigte dat adjunk-president, Cyril Ramaphosa ‘n vliegtuig van die Gupta-familie gebruik het vir sy amptelike besoek aan Japan. Volgens die berigte het die departement die  straler, wat aan die Gupta-familie en president Jacob Zuma se seun, Duduzane behoort,ten  duurste […]

Die Nuus in Afrikaans – Koerant.co.za – Gratis Afrikaanse Nuus

1,900
Like
Save

Comments

Write a comment

*

css.php