Grootste boord in Afrika vernietig

Grootste boord in Afrika vernietig

“Die Ligthelms se perskes is weg as gevolg van ‘n dorp wat die Steve Tshwete Munisipaliteit langs die grootste geelperskeboord in Afrika opgerig het,” sê mnr. Johan Ligthelm, tussen saamgepersde lippe. Hy is moeg gesukkel. Moeg om diewe te probeer vastrap wat met kratte perskes bokant hul koppe deur geknipte drade spring. Diewe wat kabels […]

Die Nuus in Afrikaans – Koerant.co.za – Gratis Afrikaanse Nuus

1,054
Like
Save

Comments

Write a comment

*

css.php