Dit was die uitsig wat my oombliklik oorrompel het. Daardie skouspelagtige panoramiese vergesig oor Walkerbaai . . . tot by Valsbaai in die verte . . . Dit het my summier uitgeboul toe ons in Mei 1991 die eerste keer Grootbos toe gekom en op my toekomstige eiendom gestaan het. Die verruklike omgewing met […]
Die Nuus in Afrikaans – Koerant.co.za – Gratis Afrikaanse Nuus
Comments