Groot aanvaarding van opkikkergebruik op skolevlak

Groot aanvaarding van opkikkergebruik op skolevlak

Die Suid-Afrikaanse Instituut vir Dwelmvrye Sport sê daar is baie verdraagsaamheid en aanvaarding van opkikkergebruik onder jong sportlui op skolevlak. Agtien rugbyspelers het tussen Junie verlede jaar en April vanjaar positief getoets. Onder hulle is Nico Graaff van Griekwas se onder 21-span en Grens se losvoorspeler, Lukhanyo Nomzanga.

Die Nuus in Afrikaans – Koerant.co.za – Gratis Afrikaanse Nuus

3,595
Like
Save

Comments

Write a comment

*

css.php