Dit was 'n geleentheid vir onthou, huil en lag oor die formidabele vrou wat soveel meer as net die skepper van Afrikaans se koddigste en gewildste kinderboekkarakter was. Hulle het vertel sy was 'n vrou wat haar sê kon sê en haar vrou kon staan.

Comments