Die Nieu-Seelandse skeidsregter, Glen Jackson, sal in Saterdag se toets tussen Suid-Afrika en Argentinië in Buenos Aires geskiedenis maak wanneer hy die eerste Nieu-Seelander sal word wat in sy 100ste eersterangse wedstryd optree nadat hy ook in ‘n honderd eersterangse wedstryde gespeel het. Die hoofbestuurrder van Nieu-Seeland Rugby, Neil Sorensen, sê dit is ‘n fantastiese prestasie […]
Die Nuus in Afrikaans – Koerant.co.za – Gratis Afrikaanse Nuus
Comments