Die voormalige Springbok-rugbyspeler Derick Hougaard het gisteraand geringe beserings in ‘n padongeluk in Johannesburg opgedoen. Hougaard was na die opname van die gewilde tv-program Super Rugby oppad huis toe toe die ongeluk plaasgevind het. Die bestuurder van ‘n bakkie wat van agter af in Hougaard se voertuig by ‘n rooi verkeerslig vasgejaag het, is beseer […]
Die Nuus in Afrikaans – Koerant.co.za – Gratis Afrikaanse Nuus
Comments