Begin vanjaar het Richard glo besluit om Suid-Afrika vir sy dogter te kom wys. “Hy het my in trane van die Kaapstadse Internasionale Lughawe gebel en gesê hy het R55 000 nodig om 'n boete te betaal omdat hy glo te veel kontant (in dollar) saamgebring het.
Comments