
Musiekvideo deur Debbie Rogers in 1990. Verwerking Didi Kriel (instrumentaal) en Jannie du Toit (vokaal). Met Didi Kriel (klawerborde), Fortukssimo, Mauritz Lotz en Denis Lalouette
Related Posts
- ANDRÈ SCHWARTZ – Kom Ons Dans (AMPTELIKE MUSIEK VIDEO)
Related PostsPierre Rossouw, Johan ... - Karen Zoid – As Musiek Begin Speel
Musiekvideo met footage uit Karen ... - CHRIZAAN – Humpty Dumpty (AMTELIKE MUSIEK VIDEO)
Chrizaan se liedjie “Humpty ... - Afrikaanse Jol Video Mix by DJ Radcliff
Please support these South African ... - Elvis Blue – Êrens in die middel van nêrens (Amptelike Musiek Video)
Elvis Blue se splinternuwe ... - Snotkop, Elizma Theron, Andriette – Afrikaanse Pret Medley
Best of Snotkop: ... - Legendes Van Afrikaanse Musiek (Trailer)
Download or Stream here ... - Ruan Wepener – Moments Like This (OFFICIAL LYRIC VIDEO) – antiegriet collab – afrikaanse musiek
DOWNLOAD SONG NOU OP ... - Laurika Rauch_Murg en Been (Amptelike Musiek Video)
Related PostsRuan Josh ft Franja ... - ANDRÈ SCHWARTZ – Jy’s Altyd Daar (AMPTELIKE MUSIEK VIDEO)
Related PostsAnton Goosen – ... - Snotkop, Elizma Theron, Andriette – Afrikaanse Pret Medley
Music video by Snotkop, Elizma ... - Andries Vermeulen “In Afrikaans” – Musiek Video
My Blinknuwe Video "in Afrikaans" ... - OU AFRIKAANSE FLIEKS | AFRIKAANSE KOMEDIE
AFRIKAANSE KOMEDIE & ... - Afrikaanse kykgenot op fliekNET
kykNET se fliekkanaal fliekNET ... - Jy kyk na my – Colé van dais (Afrikaanse musiek)
Lied: Jy kyk na my Album: Daai ...
Die eerste Afrikaanse CD wat ek aangeskaf het in 1991, was Palet en as my geheue nou nie balhorig is nie, was dié liedjie daarop gewees.
En nou, amper 'n dekade en 'n half later, is dit darem net so mooi en "meer relevant" as vrede ooit meer relevant as minder relevant kan wees!!!! 🙂
Dis n ongelooflike mooi verwerking hierdie en dwing mens behoorlik om saam te bid vir on "wereld" en sy mense.
Pragtig!!!