Kaapstad se burgemeester, Patricia de Lille, sê mense wat van Gauteng na Kaapstad verhuis, skep werksgeleenthede in en om die Moederstad. Sy het aan die Kaapstadse Persklub verduidelik dat 300-duisend mense die afgelope twee jaar na die stad gestroom het en dat sewentig duisend van hulle sakegeleenthede saamgebring het in die finansiële en inligtingstegnologie-sektor:
Die Nuus in Afrikaans – Koerant.co.za – Gratis Afrikaanse Nuus
Comments