Gaan 2000 poste sny

Gaan 2000 poste sny

Anglo American het aangekondig dat hy tot twee duisend poste in sy Union- en Twickenham-myne in Limpopo sny. Die maatskappy beplan om verdere herstrukturering van die Union-myn te doen om te verseker dat dit volhoubaar bedryf kan word. Die afleggings word toegeskryf aan die sukkelende ekonomie en om die myngroep in die langtermyn kop bo […]

Die Nuus in Afrikaans – Koerant.co.za – Gratis Afrikaanse Nuus

1,244
Like
Save

Comments

Write a comment

*

css.php