Drie voormalige Suid-Afrikaners is ingesluit in Frankryk se groep van 31 spelers vir die Wêreldbeker-rugbytoernooi. Hulle is die flank, Bernard le Roux, wat al 16 toetse vir die Hane gespeel het, en skrumskakel Rory Kockott en heelagter Scott Spedding wat albei al agt toetse vir die Franse agter die rug het.
Die Nuus in Afrikaans – Koerant.co.za – Gratis Afrikaanse Nuus
Comments