Fooie-kommissie wil ‘n langtermyn-oplossing hê

Fooie-kommissie wil ‘n langtermyn-oplossing hê

Die kommissie wat die lewensvatbaarheid van gratis tersiêre onderrig ondersoek, sê studente moet die liggaam vertrou as hulle ‘n langtermyn-oplossing wil hê. Gewelddadige betogings teen ‘n verhoging in klasgeld het daartoe gelei dat sommige universiteite klasse opgeskort het en studente in hegtenis geneem of beseer is. Die voorsitter van die kommissie, regter Jonathan Heher, sê […]

Die Nuus in Afrikaans – Koerant.co.za – Gratis Afrikaanse Nuus

2,104
Like
Save

Comments

Write a comment

*

css.php