Die mynwerkersvakbond –AMCU- gaan na verwagting ‘n fondsinsamelings-veldtog vir die families van die 34 stakende mynwerkers loods wat in 2012 deur die polisie op Marikana in Noordwes doodgeskiet is. Die aankondiging sal waarskynlik vandag op ‘n nuuskonferensie gedoen word. Daar sal tydens die nuuskonferensie besonderhede verstrek word van die siviele eise wat deur die families […]
Die Nuus in Afrikaans – Koerant.co.za – Gratis Afrikaanse Nuus
Comments