Die rand verhandel op R15.01 teenoor die Dollar, op R22.32 teenoor die Pond en op R16.29 teenoor die Euro. Goud verhandel teen $1,071 per fynons en platinum teen $853. Die jongste prys van Brent Noordsee-olie is $36,61 per vat.
Die Nuus in Afrikaans – Koerant.co.za – Gratis Afrikaanse Nuus
Comments