Die etiekkomitee van die wêreldbeheerliggaam, Fifa, het aanbeveel dat die voormalige president van die Suid-Afrikaanse Sokkervereniging, Kirsten Nematandani, vir minstens ses jaar geskors en met 140-duisend Rand beboet word. Dit volg op die bevinding van skending van die etiese kode in verskeie internasionale vriendskaplike wedstryde wat in Suid-Afrika gespeel is voor 2010 se Wêreldbekertoernooi.
Die Nuus in Afrikaans – Koerant.co.za – Gratis Afrikaanse Nuus
Comments