Die Afrikaanse sangeres Anneli van Rooyen is deur die Federasie van Afrikaanse Kultuurvereniginge vereer. Daar is by die Afri-Duetfees aan dié ikoon hulde gebring en Van Rooyen het ‘n Prestige-toekenning vir besondere kultuurprestasie ontvang. Dié duetfees word jaarliks aangebied deur die Gereformeerde Kerke Bergsig en Andeon. eNCAeNUUS
Die Nuus in Afrikaans – Koerant.co.za – Gratis Afrikaanse Nuus
Comments