Eksekusieveiling van ‘n Zimbabwiese regering eiendom in Suid-Afrika

Eksekusieveiling van ‘n Zimbabwiese regering eiendom in Suid-Afrika

Internasionale regsgeskiedenis sal vandag in Kaapstad gemaak word wanneer die eerste eksekusieveiling van ‘n Zimbabwiese eiendom in Suid-Afrika plaasvind. AfriForum het die afgelope ses jaar ‘n groep Zimbabwiese boere suksesvol bygestaan om ‘n 2008-bevinding van die SAOG-tribunaal, wat president Robert Mugabe se grondgrype onwettig verklaar het, in Suid-Afrika af te dwing. Volgens die organisasie sal […]

Die Nuus in Afrikaans – Koerant.co.za – Gratis Afrikaanse Nuus

2,522
Like
Save

Comments

Write a comment

*

css.php