Kenia se nasionale Olimpiese komitee dreig om die land se atlete te onttrek aan vanjaar se Olimpiese Spele in Brasilië weens die uitbraak van die Zika-virus wat erge geboorte-afwykings veroorsaak. Voorsitter Kipchoge Keino sê die land kan nie die kans waag om atlete te stuur as die virus teen Augustus epidemiese afmetings aanneem nie. Hy […]
Die Nuus in Afrikaans – Koerant.co.za – Gratis Afrikaanse Nuus
Comments