Die dogter van die vermoorde Van Breda-egpaar van Stellenbosch, die 16-jarige Marli, word onder heeltydse polisiebewaking in die Mediclinic Vergelegen behandel. Volgens ’n familiewoordvoerder, Ben Rootman, is haar toestand bestendig, maar mag sy egter steeds nie besoekers kry nie. ’n Kenner in forensiese geneeskunde en voormalige hoofpatoloog aan die Universiteit van Kaapstad, Deon Knobel, sê […]
Die Nuus in Afrikaans – Koerant.co.za – Gratis Afrikaanse Nuus
Comments