“Dis te gevaarlik in Munsieville” / “It’s too dangerous in Munsieville”

“Dis te gevaarlik in Munsieville” / “It’s too dangerous in Munsieville”

Krugersdorp, 7 Augustus 2014 – Die inwoners van ‘n informele nedersetting in Krugersdorp moet oppak en trek. Ingevolge ‘n hofbevel het die mense van Kronings…

2
Like
Save

Comments

CORNELIA NAGEL says:

DIE MENSE IS NET HARTSEER OMDAT HULLE NIE MEER HANDOUTS GAAN KRY NIE EN OP
“DIE HERE SEEN” LEEF NIE. hUGO EN IRENE VAN NIEKERK SE PARADYS HET
ONTPLOF.HULLE SAL NOU MOET GAAN WERK VIR HULLE KOS. WAT GOED IS VIR DIE
ANDER MENSE IN PLAKKERS KAMPE IS OOK GOED VIR HULLE. GAAN OP ‘N SATERDAG
MIDDAG NA DIE KAMP TOE DAN SIEN JY DIE WERKLIKE TOEDRAG VAN SAKE. HULLE SIT
EN DRINK EN DIS BESLIS NIE WATER NIE. EK WEET MENSE GAAN MY NOU VEROORDEEL
VIR WAT EK GESE HET, MAAR EK WAS VIR ‘N JAAR LANK BETROKKE DAAR EN EK WEET
WAT DAAR AANGAAN. HULLE WAS NIE KLERE NIE, HULLE GOOI DIT WEG OF VERBRAND
DIT, OMDAT HULLE SOVEEL KLERE INKRY, GEE HULLE NIE OM NIE. AD DAAR VIR
HULLE WOLLIES HOENDER GESKENK WORD, WIL HULLE WEET OF DAAR NIE BIETJIE
ANDER VLEIS IS NIE. AS HULLE WERK AANGEBIED WORD DAN TREK HULLE NEUSE OP
EN SE HULLE WERK NIE VIR R8000?MAAND NIE DIE KINDERS WORD GEBRUIK OM DIE
PUBLIEK SAG TE MAAK. DAAR WAS ‘N KLEUTERSKOOL WAT AANGEBIED HET OM DIE
KINDERS IN DIE OGGEND OP TE TEL, KOS TE GEE EN TE LEER. DIT HET DOODGELOOP
OMDAT DIT TE VEEL MOEITE GEWEES HET VIR DIE OUERS OM SO VROEG (8 UUR) OP TE
GESTAAN HET.. NET OMTRENT 5% VAN DAARDIE MENSE IS REGTIG BEHOEFTIG.

emelia van rensburg says:

If everyone could live together in harmony there wouldn’t be any danger for
these people but there is and that’s the bottom line. 

eNCAeNUUS says:

Add a message to your video

Write a comment

*

css.php