Die Wêreldbeker-sokkertoernooi vir vroue

Die Wêreldbeker-sokkertoernooi vir vroue

Die Wêreldbeker-sokkertoernooi vir vroue skop vandag in Kanada af met die gasheerland wat in Edmonton in die eerste wedstryd teen Sjina te staan sal kom. Altesaam 52-duisend kaartjies is vir die wedstryd verkoop wat dit die kragmeting met die meeste toeskouers in Kanada se sokkergeskiedenis sal maak. Daar word verwag dat ‘n miljard kykers wêreldwyd […]

Die Nuus in Afrikaans – Koerant.co.za – Gratis Afrikaanse Nuus

2,233
Like
Save

Comments

Write a comment

*

css.php