Die Vragskip “Good Faith” op die rotse geloop

Die Vragskip “Good Faith” op die rotse geloop

  Griekse reddingswerkers probeer om ‘n vragskip van Ciprus te bereik wat vroeg vanoggend in ‘n stormsterk wind by die eiland,Andros, in die Egeïese See op die rotse geloop het. Volgens die Griekse handelskeepvaart-ministerie is daar 22 bemanningslede aan boord en is die vaartuig besig om water in te neem. Kuswagvaartuie is na die toneel […]

Die Nuus in Afrikaans – Koerant.co.za – Gratis Afrikaanse Nuus

2,253
Like
Save

Comments

Write a comment

*

css.php