Die ongelooflike avonture van Hanna Hoekom

Die ongelooflike avonture van Hanna Hoekom

… word die kontraste en moontlike konflikte op die spits gedryf deur Gavin se onverwagte besluit om Hanna se vyftiende verjaardag saam te kom vier; en deur die net so verrassende, indien nie ontstellende, nuus dat Margot, Beyers se eks-vrou, 'n aktriiiiiize, in al haar teatrale glorie op pad is uit Amerika. … Hiermee die gelukwense van al drie keurders wat entoesiasties en eenparig voorgestel het dat vanjaar se Goue Sanlam-prys vir Jeuglektuur in die Afrikaans-kategorie toegeken word aan Marita van der Vyver.

3,488
Like
Save

Comments

Write a comment

*

css.php