Die Japanse eerste-minister Shinzo Abe sê die nuwe video is laakbaar.

Die Japanse eerste-minister Shinzo Abe sê die nuwe video is laakbaar.

Die Japanse eerste-minister  Shinzo Abe sê die nuwe video van die Islamitiese Staat waarin gedreig word om die gyselaar Kenji Goto binne 24 uur te vermoor is laakbaar. Goto sê in die video boodskap dat hy en ‘n Jordaniese vlieënier doodgemaak sal word as ‘n Irakse vrou, wat ter dood veroordeel I,s nie vrygelaat  word […]

Die Nuus in Afrikaans – Koerant.co.za – Gratis Afrikaanse Nuus

1,939
Like
Save

Comments

Write a comment

*

css.php