’n Leerling aan die Hoër Meisieskool Oranje in Bloemfontein, die 17-jarige Ané Meyer, is gisteroggend in haar bed op ’n plaas buite die stad deur ’n geelslang gebyt. Sy is in die waakeenheid van die Mediclinic Bloemfontein opgeneem. Dit volg nadat ‘n Springbok-skut en beesboer van Bultfontein, naby Bloemfontein, Peter Bramley, Donderdagaand op sy plaas […]
Die Nuus in Afrikaans – Koerant.co.za – Gratis Afrikaanse Nuus
Comments