Die drie verdagtes wat in verband met ’n plaasaanval op Annetjie en Hannes van der Merwe van De Wildt in Noordwes aangekeer is, kon glo nie met vingerafdrukke met die voorval verbind word nie en is om dié rede vrygelaat. Die polisie beweer ook dat lede van die gemeenskap foto’s van die drie geneem toe […]
Die Nuus in Afrikaans – Koerant.co.za – Gratis Afrikaanse Nuus
Comments