Die dakke van verskeie huise in die Thohoyandou-gebied in Limpopo is tydens ‘n storm afgewaai. Die woordvoerder van die Vhembe-distrikmunisipaliteit, Matodzi Ralushai, sê die gebiede wat geraak word, sluit in Makonde, Kubvi en Makumeke buite Malamulele. Ralushai sê hulle sal binnekort die skade assesseer. In die Vrystaat het ‘n storm oornag ook verskeie huise in […]
Die Nuus in Afrikaans – Koerant.co.za – Gratis Afrikaanse Nuus
Comments