President Jacob Zuma en leiers van die ANC-alliansie sal vandag in Boksburg aan die Oos-Rand hulde bring aan die voormalige SAKP-leier, Chris Hani, wat vandag 22 jaar gelede doodgeskiet is. Zuma sal Hani se graf tot ‘n nasionale gedenkwaardigheid verklaar.
Die Nuus in Afrikaans – Koerant.co.za – Gratis Afrikaanse Nuus
Comments