Chris Gayle het die eerste honderdtal van die Twintig20-Wêreldbekertoernooi in Indië aangeteken en die Wes-Indiese Eilande gehelp om Engeland met ses paaltjies af te ransel in hulle groepswedstryd in Moembai. Engeland het eerste gekolf en geëindig op ‘n goeie 182 vir ses, maar die Windies het die wenteiken verby gesteek met net vier paaltjies plat […]
Die Nuus in Afrikaans – Koerant.co.za – Gratis Afrikaanse Nuus
Comments