Cheetahs behou Cornal; vry na Joe Pietersen

Cheetahs behou Cornal; vry na Joe Pietersen

Nadat die Cheetahs die afgelope week ‘n paar houe in die maag gekry het met die nuus van sterre wat kan groet, kan daar binnekort bekend gemaak word dat die Springbok-vleuel Cornal Hendricks sy rugby nog in Bloemfontein sal speel. Lees Verder

Via: Sport

    

1,078
Like
Save

Comments

Write a comment

*

css.php