Brandweer traag reageer

Brandweer traag reageer

Die IVP-geleide Nkandla plaaslike munisipaliteit in die noorde van KwaZulu-Natal het ontken dat sy brandweer traag op brande  reageer en sê hy kan in ‘n noodgeval binne 40 minute by pres. Jacob Zuma se huis wees. Die minister van polisie, Nathi Nhleko het in sy verslag oor veiligheid by die president se woning gesê dat […]

Die Nuus in Afrikaans – Koerant.co.za – Gratis Afrikaanse Nuus

3,480
Like
Save

Comments

Write a comment

*

css.php