Hoogspanning heers op die Wits-kampus in Johannesburg waar betogende studente en die polisie slaags geraak het. Ondanks die universiteit se vaste voorneme dat akademiese bedrywighede hervat sou word, is die lesings wat wel begin het, ontwrig. Studente-aktiviste sê geen klasse sal toegelaat word nie tot daar aan die eis vir gratis tersiêre onderrig voldoen word. […]
Die Nuus in Afrikaans – Koerant.co.za – Gratis Afrikaanse Nuus
Comments