Boerseun

Boerseun

Provided to YouTube by Universal Music Group

Boerseun · Jan Bloukaas

The Party Starter

℗ 2019 Inhoud Huis Musiek Kopie Reg (Pty) Ltd, Under exclusive license to Universal Music (Pty) Ltd. [ZA]

Released on: 2019-11-01

Associated Performer, Singer, Producer: Jan Bloukaas
Studio Personnel, Mixer: Peach Van Pletzen
Studio Personnel, Mastering Engineer: Rogan Kelsey
Composer Lyricist: Jan Bloukaas

Auto-generated by YouTube.

556,010
Like
Save

Comments

zahra madhi says:

Basjan was 'n stadsjaap 'n boerseun van die kaap
Sandra was van die platteland van 'n plaas naby de aar
Basjan het al als probeer om haar hart te steel
Maar Sandra soek net boerseun en wou van jan niks weet
Basjan gryp toe sy kitaar en begin daar iets speel
Hy trek daar los en begin toe sy liefdeslied te deel:
1, 2, 3
As dit 'n boer is wat jy soek is dit 'n boer wat ek sal wees
Met John Deere trekker sal ek ry, met kakie tot my knieë
My pere is gesond en my damme is nooit leeg
As dit 'n Boer is wat jy soek is dit 'n Boer wat ek sal sees
As dit 'n Boer is wat jy

Basjan kyk vir Sandra en hoor wat gaan vir wat
Hy sien net trane rol van haar oë af tot haar Wang
Basjan vra toe wat mekeer maar Sandra kyk net weg
Sy bou haar moed, haal af sy hoed en begin iets te sê:
Basjan ek is jammer as ek jou hart gaan breek maar my
Hart hoort reeds aan iemand en sy naam is Hendrik Frederik
Hy is net die Boer vir my en ek se dit nou
Ja hy't my gevra om te trou ×2
Basjan was vreeslik hartseer toe hy gehoor het Sandra gaan nou trou
En om afskeid van ou Sandra te neem het hy
Besluit om nog een lasste maal sy liefdeslied the deel:
1, 2, 3
As dit 'n Boer is wat jy soek is dit 'n Boer wat Moet wees
Met John Deere trekker sal hy ry met kakie tot sy knieë
Ek hoop sy pere is gesond en sy damme is nooit leeg
As dit 'n Boer is wat jy soek is dit 'n Boer wat hy moet wees ×2
1, 2, 3 oohhhh.

Karlien Zeelie says:

Love die song

Jan Bloukaas says:

Hey guys! Dankie vir al julle ondersteuning! Ons het 'n music video gemaak vir hom wat op my Vevo channel is. Wees veilig en sterkte! ♥️

Steelworx Fhy says:

Ek like all sy musiek

Christine Smit says:

Cool song??

Dylan The Drummer says:

Die song pomp wel done

A Story For An Other Day says:

Sent here by my South African friend…

Claire Jeydon says:

oms ek moet n musiek video sien van die dit sal amazing wees
ek vote de klerk oelofse as basjan!

Hannes Fouche says:

Ek is mal hier oor

madeline ungerer says:

dit is nice ek love dit

Zucchini says:

j'adore beaucoup fort tes jolies petites fesses <3

Leigh-Ann Venter says:

?????????‍??‍??‍??‍?

Raynard Smuts says:

Dis die beste lietie wat ek nog ooit gehoor het

Carmen Meyer says:

Bra dis befok..ek Hou nou sommer van kaas Fokkkettt ou tjom

LeGendary FPS says:

Die song bly die beste van hulle almal WElldone Bra

Ruben Killian says:

Wat is die pere en damme as hy dan nie boer nie

Adrian Mostert says:

Dit klink baie soos Vigalind se pong dance

AFRIKAANS JOL MUSIEK says:

WHAT A TUNE??:-)

Legen:D says:

What is the lyrics to this song? I cant find it anywhere.

Sweisie Pluto says:

foookkkk jaaaaa

Cosmos says:

Neewat jy's myle van die merk af met jou nuutse Materiaal. Dis seriously Hondkak.

BORRIES BORNMAN says:

Jy is cool nes jou liedjies

Per sonalVS says:

Ek wil n boer hê!
Welgedaan Meneer! Sandra klink ongelooflik!

Donovan Bolt says:

Jan bloukaas die liedjie is die mees beste een wat jy so ver gemaak het…jy kon nie beter nie…hou so aan

Jansen van vuuren Barend says:

Ons ladybrand boerseuns se dankie vir jou awsum song hou dit hoog

Theona Marshall says:

jou bass en beat is bevok

Write a comment

*

css.php