Die eerste produksieveiling van Josef Kleynhans (Dhidejak Boerbokke) en FC Dorpers wat deur Vleissentraal Bosveld te Ellisras op 8 Junie aangebied is, was 'n reuse sukses. Die duurste boerbokram, Meteor, is vir R56 000 verkoop aan Ian Wilcocks van …

Comments