Blitzbokke in halfeindronte uit

Blitzbokke in halfeindronte uit

Suid-Afrika het teen die gasheer verloor in die halfeindstryd van die wêreldreekstoernooi in Sydney, Australië. Die telling was 12-7. Die Blitsbokke het Argentinië in die kwarteindstryd 26-0 geklop. Die Aussies speel in die eindstryd teen Nieu-Seeland, wat Fidji verslaan het, en die twee verloorders pak mekaar in die uitspeelstryd om derde plek.

Die Nuus in Afrikaans – Koerant.co.za – Gratis Afrikaanse Nuus

3,938
Like
Save

Comments

Write a comment

*

css.php