‘Peanut Butter’ nou besikbaar: https://Biggy.lnk.to/PeanutButter
Volg my:
https://www.instagram.com/bigbiggerbiggy
https://www.facebook.com/BiggyMusiek/
https://twitter.com/BiggyMusiek
Lirieke:
Al het jy six pack of rolle
Meisie skud jou holle
Sak hom af tot onder
As jy weet die beat donder
Ey, die is jou jam
Die is jou jam
Maak hom spread soos peanut butter
Want jy weet die is jou jam
Al het jy six pack of rolle
Meisie skud jou holle
Sak hom af tot onder
As jy weet die beat donder
Ey, die is jou jam
Die is jou jam
Maak hom spread soos peanut butter
Want jy weet die is jou jam
I like big bums and I cannot lie
Ek is die peanut butter vir jou two slice
Want as ek jou sien skud
Baba holy shit, jittit gee die kind ‘n two ply
Want jy is dit, eks die witness
Jou biscuit is te bedruk, dis deftig
Giftig maak ‘n man mal belustig
Kyk hie vang haar hol die beat as sy net haar rug lig
Jittit ek is altyd lus vir dit
Julle weet ek kom net om die ding te ruk
Gooi jou blaaie in die lig, baba flip the script
Now break it down baba skud, skud
Nou raak wys, Ja Chise ek hiesa
Skud Daai holle to the beat ma
Sak hom af tot hier ja
Want ek en Biggy kom Jiggy dit for the thick ones
Al het jy six pack of rolle
Meisie skud jou holle
Sak hom af tot onder
As jy weet die beat donder
Ey, die is jou jam
Die is jou jam
Maak hom spread soos peanut butter
Want jy weet die is jou jam
Rol op by die jol like wat wat
B.I.G.G.Y laat jou gat klap
Los vir baby girl met ‘n nat kat
Elke keer as ek aan haar gat vat
My rympies laat haar gat sak
Sy bring hom van die kant af
Ons verstaan sy kan nie help nie
Want ek Early B haal die dak af
‘n Body van die boonste rak af
Sys tasty, oh so sapag
Not shy to show af
Sy staan uit by die jol like lag lag
Want haar body doen dit doen dit
Sy weet jy voel dit voel dit
So if you have a lekker lyfie
Come on move dit move dit
Al het jy six pack of rolle
Meisie skud jou holle
Sak hom af tot onder
As jy weet die beat donder
Ey, die is jou jam
Die is jou jam
Maak hom spread soos peanut butter
Want jy weet die is jou jam
Al het jy six pack of rolle
Meisie skud jou holle
Sak hom af tot onder
As jy weet die beat donder
Ey, die is jou jam
Die is jou jam
Maak hom spread soos peanut butter
Want jy weet die is jou jam
#Biggy #PeanutButter
Music video by Biggy performing Peanut Butter. © 2021 Universal Music (Pty) Ltd South Africa
http://vevo.ly/29JKXe
Leke kaap kom mossolbaai toe hartenbos want ek ek is daar en ek is groot fan fan julle twee
https://youtu.be/CoSR6yDszQg
Best afrikaans rapper
Biggy lyk soos daai bra wat n dj is by n jol??
Early B looks like he's the life of every braai while Biggy has such a moerable face
Well done gents!!!
Gooi sourond sound an en sit op max ?????
Skit jou Holley??
Dit is prope liekie
????ek luister heeltyd oor en oor rk gan Hou n peanut ?butter broodjie maak met jam
Ek hoi nie van pienat butter nie maar ek jou van die liejie
boyjas what a song! we are praating and this song is insanely great!
His ??
https://www.instagram.com/tv/CR_oyCzIsRn/?utm_medium=copy_link
"Los jou met ń nat kat"
Joh joh
da 's ne goei nummer jongs!
Groet ût jeropa!!!
How early b