Bernice West – Sonop Blom (Afrikaans Wil Dans Remix)[Nuwe Version]

Bernice West – Sonop Blom (Afrikaans Wil Dans Remix)[Nuwe Version]

Hey! Hier is die remix wat julle almal voor gevra het 😁πŸ”₯ Ek het so bietjie Veranderinge aan hom gemaak.

Latweet wat jy dink, Los n like en subscribe as jy nog nie het nie!πŸ”₯πŸ”₯

20k Subs? Let’s do it!!

Awesome Album oppad!!😱
Stay Tuned!

5,297
Like
Save

Comments

Ryno Jordaan says:

Well done πŸ‘ŒπŸ‘Œ asb hou aan wat jy doen πŸ‘

Johnel Boucher says:

Wow, well done!πŸ”₯

ShokBasse says:

Gefokte tune boet , well done πŸ™ŒπŸ™Œ

D.v.V says:

Awee love di songs jul❀

Jaap Nelson says:

Can you maybe do a fokofpolisiekar one?

brandon nieuwenhuizen says:

Die een is beter as die 1 ste eenπŸ‘πŸ»πŸ‘ŒπŸ» klink befok in die karπŸ‘πŸ‘

viper_-_ says:

ek love jou song . Keep it on

Morne Ainsley says:

Nice mix. Love dit..ek's nie spyt ek het subscribe nie!!

Clinton Van Der Merwe says:

Ds oraait mar di eerste version was biekie beter di beat is vinniger hierdi is n leka mellowish beat mar ng steeds n shap mix

AFRIKAANS JOL MUSIEK says:

OH YESSSS!!!

Esmerelda de Villiers says:

Love die version!

Write a comment

*

css.php