Appel – Jou Land (Official Music Video)

Appel – Jou Land (Official Music Video)

Luister na my nuwe single ‘LOCO’ hier: https://Appel.lnk.to/LOCO

Luister na Jou Land hier: https://inhoudhuis.lnk.to/Patriot

Volg my op:

Facebook: https://www.facebook.com/APPELchristo…
Instagram: https://www.instagram.com/appelmusiek/

#Appel #JouLand #Patriot

Music video by Appel performing Jou Land. © 2020 Inhoud Huis Musiek Kopie Reg (Pty) Ltd, Under exclusive license to Universal Music (Pty) Ltd. [ZA]

http://vevo.ly/L3Wt0n

118,007
Like
Save

Comments

W33t D13w44rh31d says:

n Appel n dag wapper die SA vlag!!

Lariscka Leeuwner says:

Trots afrikaans

Tiny Ford says:

Baie hartseer dat ek moet gaan, maar dit gaan maar oor ‘n toekoms vir my kinders. Hierdie boer sal eerder wil veg vir wat reg is en bly, maar as my kinders vir die volgende 30 jaar nog moet ly onder regstellende aksie, land verval en waardeloosheid in SA bloot oor hulle boere is gaan ek eerder boer in Australië.
Ek het vir my vrou gesê: ek dink een van die min dinge wat ons boere almal hier sal hou is ‘n burgeroorlog, want ons is nie lafhartig nie, ons sal bly om te veg.

JOOP says:

Hahah ik kom uit nederland en zie dit in trending staan in ZA mooi dit

Charl Bestbier says:

My fiets sou nou al 3 pap wiele gehad het in daai veld.

Apple Munchie says:

Matthew 4:17 [NKJV] From that time Jesus began to preach and to say, “Repent, for the kingdom of heaven is at hand.”

Jesus loves you dearly. ❤️ Accept Him into your heart and follow His commands because rejecting Him would be your biggest mistake. ?? May God bless you. ?? Time is running out ⏳

Brendon Swartz says:

Hi ons moet praat

Musawenkosi Mahlangu says:

Hi
????? ????? ??? ?? ??ℂℍ. ????? ?? ℂ???ℕ? ??ℂ? ???ℕ?ℝ. ℝ?ℙ?ℕ? ?ℍ??? ?ℍ?ℝ?? ????? ????.

jaco nell says:

wat n yster love jou musiek mag ek eendag die eer he om saam jou om n bosveldvuur te sit

Lenox Hamese says:

Honest question, do Afrikaners like living in ZA? I'm honestly curious. And obviously no one person can speak for everybody but you can gauge sentiment, no?

Hermann Vianden says:

Perfek, Nuwe Volkslied.

VIKING_BOER says:

AN APPLE A DAY KEEPS THE DOCTER AND CORVID AWAY!!!

VIKING_BOER says:

Die 33x thumps down hier vertel 'n storie dat daar altyd scumbags sal wees wat iets goeds wil afkraak. Miskien verstaan diesulkes nie Afrikaans nie, weet nie wat 'n Boer is nie en nog nooit gehoor van "Die Gelofte" nie. Bygesê, hulle ken nie Jesus Christus nie en leef net vir hulle-self IN DIE werêld. APPEL doen wat sy hart vir hom sê deur die Heilige Gees van onse SKEPPER en gee uiting daaraan en deel dit in 'n baie gepaste lied vir die tyd waarin ons lewe. Afrikaans is lewendiger as ooit. Gaan gerus na wikipedia en search Afrikaanse sangers en Orkeste en sien die A-Z ellelange lys van sangers en bands wat ons TAAL lewendig hou deur hulle musiek. Kom ons almal wend 'n poging aan om ons eie sangers en ander kunstenaars beter te ondersteun instede van al die GEMORS wat met die demoon-winde van oorsee af oorwaai na ons pragtige land om ons te besoedel met hulle gemors. Ek verstoud my om te sê dat dit hoogtyd geword het dat daar weer 'n VOëLVRY TOER deur die land gereël word. Kom ons gee ook erkenning aan die wat nie meer met ons is nie soos byvoorbeeld Johannes Kerkorrel en andere wat spook en spartel om 'n bestaan te maak. Kom ons vergeet eers van Die NWO en al daai dinge en begin lewe met ons oë gevestig op Jesus Christus. Kom ons vergeet ook nie om die Blye Boodskap met ander te deel nie. Die Afrikaner se werk is nog lankal nie klaar in Suid Afrika nie. Dit moet 'n TOTALE CHRISTEN land nog word. Saluut aan al die Vasbyters en ondersteuners van ons Afrikaanse Musiek Bedryf.

Wilhelm Earle says:

Kom ons wees dankbaar dat ons kos op ons tafel het amen
En perfek appel

Write a comment

*

css.php