Appel – F250

Appel – F250

Music video by Appel performing F250. © 2020 Inhoud Huis Musiek Kopie Reg (Pty) Ltd, Under exclusive license to Universal Music (Pty) Ltd. [ZA]

http://vevo.ly/LT0Bld

171,874
Like
Save

Comments

Confidence Ledwaba says:

Actually enjoyed the song. Still no idea what's being said

Kobus De Waal says:

. 308 jaaaaaa!!!! D4D 3.0 jaaaaa f250 neee

Carla Jansen Van Vuuren says:

Appel my naam is Maritz van vuurin ek het jou gisien op hier gaan ons AL weer😁.

THERINA ELS says:

LOVE LOVE jou songs!!!!

Chad Cannan says:

Nee dankie ou bul… Ge my ma liewers n Toyota Hilux en n 30.06

share Fam Share The Love says:

LEKKER APPEL

Waldo Botha says:

Gaan die man Chokka vang in die bosveld??

Lekker song!!

Braam Malan says:

die video is confusing… duur bakkies, duur guns, kak vistokke en katrolle… en nie gepraat van die terrible safety terwyl daar geskiet word!! nee manne

patronella malaka says:

What in the Trappe Van Vergelyking did I just watch 😂😂😂😂😂 it’s a good song though

Leon Ehlers says:

My bure luister baie na die song. Of hulle wil of nie! Monster Appel. Baie baie cool

Charl Bezuidenhout says:

Smart!! Maar nee kerels! Julle moet nie skiet sonder gehoorbeskerming nie. Kontak my dat ek julle kan borg met nuwe gehoorbeskerming(pasmaak) vir die jagveld. charl@heardat.net.

Carl Theron says:

As jy dink aan trou, koop eerder 'n Ford. Albei gee moeilikheid, maar jy gaan darem baie meer stoot met die Ford

Erhardt Gerber says:

My bure luister elke dag na hierdie liedjie tydens lockdown

Of hulle nou wil of nie!!

Write a comment

*

css.php